• Login
  • Search Icon

Karooboere sien gevare van 'fracking' in VSA

25 Jul 2011
Suid-Afrika is beslis nie gereed vir hidrouliese breking (fracking) nie, meen twee Karooboere wat pas teruggekeer het van ’n besoek aan Amerika om die impak daarvan op die mens en omgewing te bekyk. Mnre. Lukie Strydom van Middelburg en Dougie Stern van Graaff-Reinet het Amerikaanse boere en deskundiges ontmoet en gaspersele in die Amerikaanse deelstate Pennsilvani? en New York besoek. Hul besoek, geborg deur die Boere Ko?peratief Beperk (BKB), kom te midde van die groeiende plaaslike debat oor Royal Dutch Shell se planne om vir skaliegas in die Karoo te boor.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Karooboere-sien-gevare-van-fracking-in-VSA-20110723