• Login
  • Search Icon

Jannie Div lokomotief vir die graanbedryf

05 Sep 2011
DIE mielieboere gaan lesse in Engels kry. Of hulle die Rooitaal as iets sien wat jy met boorwurmgif benader of nie. Finish en klaar. Dis as Jannie Div, die graanboere se onderhandelaar met die regering en die ANC, sy sin kry. Dis tyd dat die boere s?lf om die tafel hul sit kry en saampraat, sê hy. Dis nie ?l nie. Die boere se etiket gaan opgeskerp word vir die hoipoloi. Hulle moet behoorlik gesuit, gecollar en getaai wees vir die gesprekke met die ministers. S? sê mnr. Jannie de Villiers, nuwe uitvoerende direkteur van Graan SA, in di? organisasie se nuwe hoofkantoor in Pretoria. Jannie Div, soos die boere van hom praat, is ’n lokomotief soos min vir die graanbedryf.

http://www.volksblad.com/Rubrieke/WatsJouStorie/Jannie-Div-lokomotief-vir-die-graanbedryf-20110902