• Login
  • Search Icon

Inflasie, olie is sakevertroue se paaiboelies

04 Mar 2011
Sakevertroue is broos as gevolg van ho? kommoditeitspryse en vrese oor inflasie wêreldwyd. Die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid (SAKKN) se sakevertroue-indeks het in Februarie tot 86,4 gedaal van 87,4 in Januarie. Van Desember tot Januarie het dit ook effens gedaal. Die indeks word bereken uit 13 sub?indekse soos die wisselkoers, kleinhandelverkope, invoer, uitvoer en inflasie. Dit stel die gemiddelde sakevertroue in 2005 gelyk aan 100.

http://www.sake24.com/Ekonomie/Inflasie-olie-is-sakevertroue-se-paaiboelies-20110304