• Login
  • Search Icon

Hul kos so baie, want hul eet so baie mielies

05 Dec 2011
Vroeg volgende jaar sal jy jou hoenderboudjie letterlik tot op die been moet eet, want hoendervleis kan dan tot 30% meer kos as nou. Die groot prysstyging word voorspel omdat mielies, wat sowat 60% van hoendervoer uitmaak, soveel duurder geword het.

http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nuus/Hul-kos-so-baie-want-hul-eet-so-baie-mielies-20111203