• Login
  • Search Icon

Hernubare krag kan koste opstoot

07 Dec 2011
Suid-Afrika se mikpunte vir hernubare krag kan jaarliks 0 miljoen tot die land se kragrekening byvoeg, sê pres. Jacob Zuma. Luidens ’n berig op Engineering News kan die verhoogde koste tot 2044 voortduur tensy geld van ander bronne gevind word. Di? mikpunte is in die land se geïntegreerde hulpbronnplan uiteengesit. Die land wil teen 2030 sowat 17 000 megawatt energie opwek, wat sowat 40% sal wees van alle nuwe kapasiteit wat teen daardie tyd bygevoeg sal wees.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/hernubare-krag-kan-koste-opstoot