• Login
  • Search Icon

Hawetariewe slegs 3% duurder

15 Feb 2012
Goeie nuus vir uitvoerders is dat ’n beoogde verhoging van 18% in hawetariewe afgekeur is. Di? tariewe styg met slegs 2,76%. Transnet se Nasionale Hawe-owerheid (TNHO) se beoogde verhoging van 18% vir dienste en geriewe is 'n nekslag toegedien toe die Hawereguleerder dit afgekeur het. Die Hawereguleerder het beslis dat 'n verhoging van 2,76% voldoende is vir die boekjaar 2012/’13 wat op 1 April begin, berig I-Net Bridge.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/hawetariewe-slegs-3-duurder