• Login
  • Search Icon

Groot vloedskade in Wes-Kaap

13 Jun 2011
Die waterskade n? die vloede en swaar re?n verlede week in die Wes-Kaap kan meer wees as verwag, sê Agri Wes-Kaap. Mnr. Carl Opperman, hoof uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap, sê die Suid-Kaap is die hardste getref. “Noudat die water begin sak, kan die boere eers regtig sien watter skade aangerig is. Dit lyk of dit meer is as wat ons verwag het,” aldus Opperman.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/groot-vloedskade-wes-kaap