• Login
  • Search Icon

Grondsekerheid sal alle boere help

20 Mar 2012
“As Suid-Afrikaanse kommersi?le boere sekerheid oor hulle grond en hul toekoms kan kry, sal die Regering verras wees oor die positiewe rol wat hulle kan speel om swart opkomende boere te help oplei en voedselsekerheid vir Suid-Afrika se toekoms te verseker,” sê dr. Pieter Mulder, Adjunkminister van Landbou, Bosbou en Visserye. Mulder was ‘n spreker tydens ‘n internasionale seminaar op die Potchefstroomse kampus van die Noordwes Universiteit. Die seminaar het gefokus op die bydrae van sosiale entrepreneurskap tot volhoubare landbou in Suidelike Afrika.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/grondsekerheid-sal-alle-boere-help