• Login
  • Search Icon

Grondrestitusie: Vertrou die president, sê minister

22 Jun 2011
Die ANC-jeugliga is wel die “gewete van die ANC” en bring nuwe idees na die tafel, maar dit is ook belangrik om pres. Jacob Zuma te vertrou wat grondrestitusie betref. S? het mnr. Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, gister in ’n debat oor di? kwessie in die Nasionale Raad van Provinsies gesê.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Grondrestitusie-Vertrou-die-president-se-minister-20110621