• Login
  • Search Icon

Grondeise: Tydperk dalk 100 jaar

11 Oct 2011
Sou die staat besluit om die proses vir grondeise oop te stel, kan dit vir ‘n tydperk van 100 jaar wees, aldus Agri SA. Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter, sê mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, het vroe?r tydens ‘n werkgroep-sessie aangedui dat di? tydperk in die langverwagte groenskrif oor grondhervorming sal wees. “Ons was baie verlig dat dit wel nie in die groenskrif vervat is nie. Die afgelope week het ons wel vanuit ANC geledere gehoor dat pres. Jacob Zuma volgende jaar tydens sy staatsrede kan aankondig dat die proses weer oopgestel is ?n dat dit moontlik vir ‘n 100 jaar sal wees,” vertel De Jager.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/grondeise-tydperk-dalk-100-jaar