• Login
  • Search Icon

Grond: Agri SA en TLU SA uitgesluit

19 Jul 2011
Die georganiseerde landbou is nie genooi na die stigtingsvergadering van die nasionale verwysingsgroep (NRG) wat die nasionale beleid oor grondhervorming moet bespreek nie. Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming het op ’n werksessie voor die vergadering met die georganiseerde landbou groot gewag gemaak daarvan dat hy di? sektor by die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se strukture en beleidsbepaling wil betrek.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/grond-agri-sa-en-tlu-sa-uitgesluit