• Login
  • Search Icon

Groenskrif stel Agri SA teleur

30 Aug 2011
Die groenskrif oor grondhervorming wat pas bekend gestel is, bied n? maande se debatvoering en onderhandeling steeds nie ’n deurdagte en werkbare plan om di? sensitiewe projek sinvol te laat verloop nie. Die beginsel van gewillige koper, gewillige verkoper kry in die jongste weergawe van die groenskrif byna geen aandag nie, en die skep van ’n waardeerder-generaal, ’n grondbestuurs?kommissie en ’n grondregte-bestuursraad laat wenkbroue lig.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Groenskrif-stel-Agri-SA-teleur-20110829