• Login
  • Search Icon

Groen krag wat kom uit veemis

12 Sep 2011
Vark-, bees- en hoendermis op talle plase landwyd kan toenemend bydra om krag op te wek en klimaatsverandering te versag danksy projekte van die landboudienstemaatskappy Farmsecure. Farmsecure Carbon, ’n afdeling van die firma, het met omgewingsimpakstudies begin vir sewe landwye projekte waar veemis asook biomassa na metaangas omgeskakel gaan word vir kragopwekking of as hittebron.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Groen-krag-wat-kom-uit-veemis-20110911