• Login
  • Search Icon

Grensbeheer kry skuld vir uitbreking van bek-en-klouseer

02 Mar 2011
Swak grensbeheer en die agteruitgang van die sogenaamde rooilyn-omheining tussen Ingwavuma en die noordkusgebied van KwaZulu-Natal het gister die skuld gekry vir die uitbreek van bek-en-klouseer in di? gebied. Die uitbreek van die siekte het daartoe gelei dat daar ’n tydelike verbod geplaas is op die uitvoer van bees-, skaap- en varkvleis. Dit kan die vleisbedryf in Suid-Afrika volgens kenners groot skade berokken en talle werksgeleenthede in die slag laat bly.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Grensbeheer-kry-skuld-vir-uitbreking-van-bek-en-klouseer-20110302