• Login
  • Search Icon

Goeie somerneerslae naby

12 Oct 2011
Redelike goeie re?nneerslae is moontlik vanaf ongeveer 18 Oktober oor die sentrale tot oostelike en noordoostelike dele van die land met tropiese vog wat oor Botswana suidooswaarts behoort te beweeg. Kouer toestande met die moontlikheid van ligte ryp oor die suidelike dele van die land kan voorkom vanaf 16 tot 20 Oktober. Die La Niña-ontwikkeling is steeds aan die gang en ’n swak/matige La Niña-verskynsel behoort te heers tot ten minste Maart/April 2012.

http://www.landbou.com/weer/weervoorspelling/goeie-somerneerslae-naby