• Login
  • Search Icon

Genetiese modifikasie belemmer invoer

30 Nov 2011
Kommer dat Suid-Afrika nie in sy mieliebehoeftes sal kan voorsien nie, word vererger omdat Amerikaanse, Brasiliaanse en Argentynse mielies tans nie ingevoer mag word nie. Di? lande verbou en verbruik mieliekultivars met die Bt-geen (ingeboude insekbeskerming) en dit mag nie na Suid-Afrika ingevoer word nie. Kultivars met die Bt-geen kan slegs internasionaal verhandel word as die in- en uitvoerland dit vir verbruik goedgekeur het.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/genetiese-modifikasie-belemmer-invoer