• Login
  • Search Icon

Gauteng-tolgeld gaan kospryse opstoot

18 Aug 2011
Die goedgekeurde Gauteng-tolgelde gaan veral 'n groot uitwerking op vinnig bewegende verbruikersgoedere, en veral basiese voedselsoorte, hê. S? meen mnr. Jeff Osborne, uitvoerende hoof van die vereniging vir voertuigkleinhandelaars (RMI). Osborne sê ten spyte van die aanpassings wat vir die Gautengse hoofwegverbeteringsprojek (GFIP) voorgestel is, gaan die koste steeds 'n groot impak hê. Hy meen klein, middelslag- en mikro-ondernemings sal dit die meeste voel.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/gauteng-tolgeld-gaan-kospryse-opstoot