• Login
  • Search Icon

Gas-ontginning nog ver in toekoms

21 Nov 2011
Die ontginning van skaliegas in die Karoo gaan baie moeilik en duur wees. Kommersi?le produksie sal eers oor jare kan gebeur, sê Sasol. Luidens ’n berig op Sake24.com verwag mnr. Ebbie Haan, hoof van die Sasol Petroleum International, dat kommersi?le produksie eers oor 20 jaar sal kan gebeur. Volgens Haan is die skalierots in die Karoo nie die beste as ’n mens dit met die gehalte van di? van die res van die wêreld vergelyk nie. Hy sê in Noord-Amerika kos dit sowat miljoen om ’n skaliegasboorgat te sink, terwyl dit in Suid-Afrika tot miljoen kan kos, met toerusting wat daarvoor ingevoer sal moet word.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/gas-ontginning-nog-ver-toekoms