• Login
  • Search Icon

Elke derde boer dalk verlore

06 Dec 2011
Een uit elke drie boere kan moontlik in die volgende 20 jaar uit die Suid-Afrikaanse landbou tree, sê mnr. Ernst Janovsky, hoofbestuurder van Absa Agribesigheid. Tydens ‘n mediafunksie in Johannesburg het Janovsky gesê om as ‘n boer jou bestaan te probeer maak, is ‘n baie edel bestaan, “want ‘n boer moet deesdae ‘n wetenskaplike wees, maar ook ‘n finansi?le bestuurder en by dit alles ‘n goeie pa. Dit word boonop moeiliker en moeiliker vir kleiner boere om te kan oorleef.”

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/elke-derde-boer-dalk-verlore