• Login
  • Search Icon

Eiendomsbelasting kan plase raak

20 Jul 2011
Die voorgestelde wysigings aan die Wet op Munisipale Eiendomsbelasting sal verhuring van huise op plase ook raak. Mnr. Abrie Oosthuizen, woordvoerder vir die Vryheidsfront Plus, sê ’n ontwikkelaar wat onlangs huise op ’n plaas laat bou het, het hom Dinsdag (19 Julie 2011) in kennis gestel dat die wysiging plaaseienaars ook sal raak. Sou die wysiging aanvaar word, sal dit belasting op residensi?le eiendom wat verhuur word, met tussen 300% en 400% laat styg. Oosthuizen sê di? aanpassing “grens aan belaglikheid”.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/eiendomsbelasting-kan-plase-raak