• Login
  • Search Icon

Dieselprys skiet hoogte in

31 Oct 2011
Die dieselprys het die hoogte ingeskiet met die jongste prysverhoging van 36c per liter. Mnr. Tony Twine, senior ekonoom by Econometrix, sê hoewel die rand/dollar-wisselkoers en die internasionale olieprys ‘n aandeel in di? styging het, kan dit grootliks aan die winter in die noordelike halfrond en die gevolglike ho?r vraag na diesel toegeskryf word.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/dieselprys-skiet-hoogte