• Login
  • Search Icon

Departement se werkverrigting glo goed

16 Nov 2011
Die werkverrigting van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming is glo nie so sleg as wat dit voorkom nie. Die Openbare Dienskommissie (ODK) het di? departement ’n algehele punt van 74% vir werkverrigting gegee. In 2010/’11 het die kommissie vier nasionale en 17 provinsiale departemente nagegaan, insluitend alle departemente wat met die landbou verband hou.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/departement-se-werkverrigting-glo-goed