• Login
  • Search Icon

Databasis wys wie besit wat

27 Oct 2008
Agri SA en Item Online het ?n omvattende projek van stapel gestuur om ?n volledige databasis van landbou in die land op te stel. Een van die voordele van die beoogde databasis is dat dit duidelikheid oor grondbesit in die land sal bring. Daar word ?n geruime tyd al vermoed dat daar meer swart boere op plase gevestig is as wat die departement van grondsake se eie statistieke toon terwyl daar ook onsekerheid bestaan oor die produktiewe aanwending van grond.

http://www.news24.com/Rapport/Sake-Rapport/0,,752-803_2415763,00.html