• Login
  • Search Icon

Bul vir Afrika-rekordprys verkoop

12 Jul 2011
’n Boran-Bul wat op ’n plaas gebore is van ’n boer wat in ’n plaasaanval vermoor is, is in ’n emosionele oomblik op Parys in die Vrystaat vir die Suid-Afrikaanse ?n Afrika-rekordprys vir enige beesras van R1 miljoen verkoop. Die bul Z0651 van mnr. Stephen en Debbie Johnson van Fort Beaufort is deur mnr. David Green geteel wat in ’n plaasaanval op sy plaas in Desember 2007 by Estcourt in KwaZulu-Natal doodgeskiet is.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Bul-vir-Afrika-rekordprys-verkoop-20110711