• Login
  • Search Icon

Bom tik vir die landbou

23 Aug 2011
‘n Bom tik in die landbou en net ‘n meesterplan, soos Kodesa, kan di? ontploffing keer, sê ‘n bekende sakeman in die vrugtebedryf. Dr. Johan van Deventer, besturende direkteur van Freshmark, 'n Suid-Afrikaanse verskaffer van vars produkte, skryf in ‘n brief aan landbou.com en Landbouweekblad hy is diep bekommerd oor die pad waarop die landbou tans is.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/bom-tik-vir-die-landbou