• Login
  • Search Icon

Boere moet as leiers na vore tree

20 Oct 2011
Boere moet verseker dat die beste leiers na vore kom en ook anderkant die plaashek betrokke raak, het mnr. Orton King, uitvoerende direkteur van die Agri Mega-groep, op ’n boeredag op Garies gesê. “Suid-Afrika het wêreldklasboere en wêreldklas-leiers. Dis julle plig om toe te sien dat hulle na vore kom. Daar is baie topleiers wat nie in die georganiseerde landbou figureer nie. Laat die ware leiers in jul gebied betrokke raak, want plaaslike leiers bepaal uiteindelik wat op nasionale vlak gebeur.”

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/boere-moet-leiers-na-vore-tree