• Login
  • Search Icon

Boere, landboukundiges vereer

03 Oct 2012
Jane McPherson, hoof van Graan SA se boerdery-ontwikkelingsprogram, is die Vrystaatse landboukundige van die jaar. Sy word veral bekroon vir die uitstekende werk wat dié program doen om nuweling-kommersiële boere op te lei en só hoop vir die volhoubare hervorming van die landbou vir die land te skep.

http://www.google.com