• Login
  • Search Icon

Boer se aanvaller tronk toe gestuur

30 Aug 2011
’n Man wat op ’n fyn beplande wyse ’n boer van die omgewing uit sy plaashuis gelok en toe sinloos geskiet het, is gister hier in die streekhof 44 jaar tronkstraf opgelê, waarvan hy 20 jaar moet uitdien. Mnr. Francis Makatsa (32), wat berug is vir sy halsstarrige houding in die hof, het n? die vonnisoplegging en voordat die hof verdaag het, in ’n woede-uitbarsting sarkasties vir streeklanddros Johan Visagie “bedank” vir di? vonnis weens onder meer die aanval op mnr. Jurie Geldenhuys (42) van die plaas Doornspruit, ongeveer 20km buite Kroonstad op die Viljoenskroonpad.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Boer-se-aanvaller-tronk-toe-gestuur-20110829