• Login
  • Search Icon

Bethlehem-omgewing ‘skaapdiefwêreld’

23 May 2011
Skaapdiefwêreld. S? noem boere van hier die Bethlehem-omgewing. Nie sonder rede nie, want gisteroggend is nog 14 skape in die maanlig op ’n plaas net buite die dorp in die soveelste voorval skelm geslag. Mnr. Kerneels Schabort, die eienaar van die skape, sê die diewe was “baie hans”. “Hulle is teen die werkers se huise verby. Dit lyk eintlik asof hulle deur die vensters na binne gekyk het.”

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Bethlehem-omgewing-skaapdiefwereld-20110520