• Login
  • Search Icon

Beter wins vir landbou in 2009

02 Feb 2010
?n Jaarlikse peiling van PriceWaterhouseCoopers dui dat plaaslike landboubedrywighede verlede jaar op ?n ho? noot afgesluit het. Luidens ?n verklaring van di? maatskappy het landbou-ondernemings se winsgewend tot einde September verlede jaar met 44% gegroei, in vergelyking met 2008. Dit is die vyfde jaar wat die maatskappy di? peiling doen. Di? resultate het voortgespruit uit bedrywe se strategiese aankope binne die mark en graanmarkte se gebruik van goeie geleenthede vir voorraadbestuur. Inflasievlakke voor Oktober 2008 het ook tot winsgewendheid bygedra.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Mulder-Boere-moet-hul-beveilig-20110619