• Login
  • Search Icon

Agri SA steun grond-werkgroepe

26 Sep 2011
Die regering gee in sy groenskrif min erkenning aan die waarde van markbeginsels en min aanmoediging vir die private sektor se betrokkenheid om grondhervormingsdoelwitte te bereik. Die regering maak sterk staat op sosialistiese denke in sy strewe om met ’n ubuntu-gesindheid die rassebetrokkenheid by die landelike ekonomie te normaliseer, sê Agri SA nadat hy die jongste weergawe van die groenskrif bestudeer het. Verskeie voorstelle in die groenskrif sal groter staatsbetrokkenheid in die grondmark tot gevolg hê en ook groter eise aan die staat se diensleweringsvermo? stel.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Agri-SA-steun-gtrond-werkgroepe-20110922