• Login
  • Search Icon

Afrika-landbou: wes, noord vaar beste

14 Mar 2011
Suid-Afrika is nie Afrika se grootste landbou-produserende land nie. Di? eer kom Nigeri? toe wat drie keer meer as Suid-Afrika produseer. Die naasgrootste landbouproduserende land is Egipte met Suid-Afrika derde. Di? inligting kom uit ’n publikasie van die Trade Law Centre for Southern Africa (Tralac) wat deur proff. Nick Vink en Ron Sandrey aan die Universiteit van Stellenbosch opgestel is met die titel “Agricultural production in the tripartite region”.

http://www.sake24.com/Maatskappye/Landboubesigheid/Afrika-landbou-wes-noord-vaar-beste-20110314