09 May 2011Plaasmoorde hou verband met salariskwessies waar boere werknemers nie behoorlik betaal nie of waar hulle vreemdelinge in diens neem. Dis misdaad en daar is niks polities daaraan nie, het mnr. Julius Malema, ANC-jeugleier, gister by die Nasionale Persklub in Pretoria gesê.
Volgens hom moet mense polisiedossiere gaan ontleed en kyk wat die redes vir plaasmoorde is. “Boere moet verantwoordelikheid neem en mense in diens neem wat in Suid-Afrika geregistreer is. Hulle moet hulle betaal en s? plaasgeweld voorkom.”
http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/plaasmoorde-gaan-oor-geld