• Login
  • Search Icon

‘Nasionalisering is op pad’

05 Aug 2011
Nasionalisering gaan beslis gebeur. Daar moet nog net besluit word h?? dit gaan gebeur. S? het prof. Christopher Malikane, ekonomiese raadgewer van die vakverbond Cosatu, gister in Johannesburg gesê op ’n bespreking wat deur die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid (SAKKN) aangebied is. Hy sê die taakspan wat die ANC aangestel het, ondersoek nie, soos wyd gemeen word, die uitvoerbaarheid van nasionalisering nie, maar wel die beste model om dit mee toe te pas.

http://www.sake24.com/Ekonomie/Nasionalisering-is-op-pad-20110805