• Login
  • Search Icon

‘Donker tyd’ vir landbou

08 Sep 2011
As die regering in die volgende 25 jaar aanhou grond koop, sal alle grond eindelik in staatsbesit wees. Dit voorspel niks goeds vir volhoubare landboubedrywighede nie, het mnr. Johannes M?ller, president van Agri SA, gister op Agri Noordwes se jaarkongres hier gesê. “Die enigste motivering vir boere om van die m?re tot die aand te werk, is private grondbesit. Dit wat aan almal behoort, behoort in der waarheid aan niemand nie.”

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Donker-tyd-vir-landbou-20110907