• Login
  • Search Icon

‘Differensiaal se tyd verby’

09 May 2011
Die tyd is ryp om Safex se liggingsdifferensiale af te skaf, meen kenners wat kommentaar gelewer het op die aanpassing en die heraanpassing in die mielie-differensiaal. Die JSE het die mielie-differensiaal eers met gemiddeld R36 per ton verhoog om vir verhoogde vervoerkoste voorsiening te maak. Hy moes di? aanpassing herbereken en verlaag nadat dit aan die lig gekom het dat die aanvanklike inligting oor die verhouding tussen pad- en spoorvervoer nie reg was nie. Die nuwe aanpassing kom op ’n gemiddelde verhoging van 18,7% (R28/ton) oor die 192 Safex-leweringspunte neer. Graan SA is erg ontevrede oor die aanvanklike berekening.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/differensiaal-se-tyd-verby