• Login
  • Search Icon

‘90% van die plase oorgedra was nie suksesv

09 May 2011
Grondhervorming is nie suksesvol as nuwe plaaseienaars hul grond verlaat om weer in townships gaan bly en die plase nie produktief bewerk word om voedselsekerheid te verseker nie. S? het mnr. Gugile Nkwinti, minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, gister op ’n mediakonferensie buite Pretoria gesê. Hy het gepraat n? ’n restitusie-werksessie wat die naweek deur meer as 1 200 afgevaardigdes bygewoon is. Hiertydens is na die bekommernisse van begunstigdes van grondeise geluister en na tekortkominge van die restitusie-program gekyk.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/90-van-die-plase-oorgedra-was-nie-suksesvol-20110508