• Login
  • Search Icon

5c waarskuwing aan melkboere

05 Apr 2011
Te midde van verskeie tariefaanpassings wat vandeesmaand begin en die boer se sak gaan ruk, het Clover SA ’n verlaging van 5c per liter vir hul produsente aangekondig. Mnr. Manie Rhode, adjunk uitvoerende hoof van Clover SA, sê met di? verlaging wil hulle ’n nominale sein aan produsente stuur om oorproduksie te voorkom en die bedryf stabiel te hou. Volgens Rhode staan hul prys vir melk met ’n gemiddelde vastestofinhoud op tussen R3,25 en R3,35 op die Ho?veld, sowat R2,85 in die Oos-Kaap en sowat R2,87 in KwaZulu-Natal.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/5c-waarskuwing-aan-melkboere