• Login
  • Search Icon

'Water het sleutelrol'

22 Jun 2011
Die sleutelrol wat skoon water en sanitasie in ekonomiese vooruitgang kan speel asook die invloed wat die gebrek aan di? mensereg in die toekoms op voedselsekerheid en die gehalte van voedsel kan hê, moet nie uit die oog verloor word nie. Oor di? kwessies het ‘n paneel van kundiges Maandag (20 Junie) tydens ‘n bespreking by die 2011 Global Media Forum in Bonn, Duitsland, oor die mensereg van toegang tot skoon water en sanitasie ooreengekom.

http://www.landbou.com/bedrywe/bedryfsake/bedryfsnuus/water-het-sleutelrol