• Login
  • Search Icon

NAMPO-raakvatters bedank

January 2014

LOUIE ESTERHUYSEN, SA GRAAN/GRAIN MEDEWERKER

Sjoe, die tyd vlieg so: Voor ‘n mens jou kom kry, is dit al weer tyd om koers te kry Bothaville toe – NAMPO Oesdag toe! Die Graan SA NAMPO Oesdagkomitee is al hard aan die beplan en gereedmaak vir 2014 se NAMPO Oesdag wat plaasvind vanaf 13 tot 16 Mei. Gedurende Junie 2013 is ‘n spesiale funksie gehou waartydens Graan SA se NAMPO Oesdagkomitee afskeid geneem het en erkenning gegee het aan diegene wat by die Oesdag uitgetree het. ‘n Geskenk is aan elkeen oorhandig as blyk van waardering vir hulle jarelange diens aan die Oesdag.

image image image

Publication: January 2014

Section: Other Articles

Search