• Login
  • Search Icon

Landboukalender Februarie 2010

February 2010

15 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Atlanta.
 
16 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Middelburg.
 
17 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Reitz.
 
Monsanto prestige DEKALB-boeredag op Petit, buite Benoni. Vir navrae, skakel Magda du Toit by (011) 790-8200.
 
17 en 18 Februarie
2010 Pannar Extravaganza op Delmas. Begin om 09:00; navrae: (013) 665 8500.
 
18 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Kroonstad.
 
Monsanto boeredag vir ontwikkelende produsente op Petit, buite Benoni. Skakel Magda du Toit by (011) 790-8200 vir enige navrae.
 
18 - 21 Februarie
Reitz Bieliemieliefees. Navrae: webmaster@bieliemielie.co.za of www.bieliemielie.co.za.
 
23 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Barberspan.
 
Die Proteïennavorsingstigting en die Universiteit van Pretoria hou ‘n sojabooninligtingsdag by die Hatfield Proefplaas (Universiteit van Pretoria) van 09:30 - 14:30. Navrae: Gerhard Keun by (011) 234-3400/1 of oliesade@worldonline.co.za.
 
24 Februarie
Graan SA streeksvergadering op Vaalharts.
 
24 en 25 Februarie
2010 Pannar Extravaganza op Klerksdorp. Begin om 09:00; navrae: (018) 406-1700.
 
25 Februarie 
Graan SA streeksvergadering op Hopetown.
 
Inligting oor landbougebeure en ‘n kontakpersoon kan skriftelik deurgegee word aan Estie de Villiers by estie@infoworks.biz of faks dit na (018) 468-7782. Merk duidelik: Vir SA Graan/Grain kalender.

Publication: February 2010

Section: Other Articles

Search