• Login
  • Search Icon

Groothandel kunsmisbronne

July 2012

CORNÉ LOUW, SENIOR EKONOOM: BEDRYFSDIENSTE, GRAAN SA

Produsente kan spaar deur gebruik te maak van groothandel kunsmisaankope by plaaslike kunsmisvervaardigers. Kunsmis kan by die volgende vervaardigers op ‘n groothandel-; losmaatbasis verkry word:

  • Fosfate (MAP en DAP) – Foskor – Betsie Bennett – (011) 347-0600
  • Stikstof (KAN en Ammoniumsulfaat) – Sasol Nitro – 087 350 2222

Reeds vermengde kunsmis kan ook op groothandelbasis by verskeie maatskappye verkry word om sodoende deel te hê aan die prysvoordele wat kunsmis op ‘n groothandelbasis bied.

Vir meer besonderhede hieroor kan Corné Louw by Graan SA geskakel word by 08600 47246.

Publication: July 2012

Section: Input Overview

Search