• Login
  • Search Icon

Grond: Die Produsent se Belangrikste Bate

December 2009
Sonder grond, die mees fundamentele hulpbron vir die produsent, kan voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer word nie. In hierdie artikel in die reeks word struktuur as een van die fisiese grondeienskappe bespreek.

Grondstruktuur verwys na die mate waartoe afsonderlike gronddeeltjies natuurlik in sekondêre klontjies saamkleef om groter saamgestelde eenhede te vorm. Dit word aggregate, struktuureenhede of peds genoem. Die struktuureenhede word van mekaar geskei deur swakheidsvlakke waarlangs die grond opbreek as dit hanteer word.


Kliek op SAGraan Desember 2009_grond.pdf vir die volledige artikel.

Publication: December 2009

Section: Wenartikels

Search