• Login
  • Search Icon

Fokus op plaag- en onkruidbeheer

September 2010

SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE

‘n Bestuursbenadering ten opsigte van plaag- en onkruidbeheer is vir die produsent toenemend belangrik. Smouse van sakpas-produkte se mooi beloftes kan in die kort termyn belowend lyk, maar op die lange duur ernstige nadele vir die oes inhou.

Kenners waarsku ook dat produsente hul onkruide moet ken om te verhoed dat die loging van onkruiddoders en dubbelbespuitings toeneem. Wat hou die komende seisoen egter vir die produsent in ten opsigte van plaag- en onkruidbeheer?

Vir ons spesiale fokus op Plaag- en Onkruidbeheer in September het SA Graan/Grain gaan kers opsteek by die LNR-institute en kundiges in die bedryf om sodoende ons lesers ten beste te kan inlig.  Lees verder

Publication: September 2010

Section: Input Overview

Search