• Login
  • Search Icon

Erepresidentskap aan Steytler toegeken

November 2013

imageDie uitvoerende bestuur van Vrystaat Landbou het op 31 Julie vanjaar erepresidentskap aan mnr Louw Steytler toegeken as erkenning vir die uitnemende diens wat hy as president van Vrystaat Landbou vanaf 2002 - 2012 aan die landbougemeenskap, provinsiaal sowel as nasionaal, gelewer het. By die geleentheid waar die oorkonde aan hom oorhandig is, was mnre Henk Vermeulen (hoofbestuurder: Vrystaat Landbou), Dan Kriek (president: Vrystaat Landbou), Danie Minnaar (voorsitter: Senwes) en Francois Strydom (besturende direkteur: Senwes).

Publication: November 2013

Section: Other Articles

Search