• Login
  • Search Icon

Corporate governance report/Korporatiewe beheerverslag

December 2015

image
     

To Grain SA, compliance with the guidelines of the King III report is essential. An annual report is prepared every year for approval by Congress. Together with this, the audited statements of the Grain SA Group are also published in the annual report.

The sustainable funding of Grain SA and the optimisation of sources of income are investigated on an ongoing basis.

Management processes are audited annually to ensure that they comply with the requirements of the internal policy and procedure of Grain SA. Risks are discussed during audit committee meetings, with recommendations by Management for control measures to manage identified risks.

Regular meetings by the Audit committee, members of the management team and the external auditors promote an environment for sound management practices and corporate governance.
 

Vir Graan SA is die voldoening aan die riglyne van die King lll verslag noodsaaklik. ‘n Jaarverslag word jaarliks voorberei vir goedkeuring deur Kongres. Daarmee saam word die ge-ouditeerde state van die Graan SA Groep ook in die Jaarverslag gepubliseer.

Die volhoubare befondsing van Graan SA, en die optimalisering van inkomstebronne, word deurlopend ondersoek.

Bestuursprosesse word jaarliks ge-oudit ten einde te verseker dat dit aan die vereistes van die interne beleid en prosedure van Graan SA voldoen. Risiko’s word tydens ouditkomiteevergaderings bespreek met aanbevelings deur bestuur, vir beheermaatreëls om geïdentifiseerde risiko’s te bestuur.

Gereelde vergaderings van die ouditkomitee, lede van die bestuurspan en die eksterne ouditeure bevorder ‘n omgewing vir goeie bestuurspraktyke en korporatiewe beheer.

 

Publication: December 2015

Section: General overview

Search