June 2010
WESSEL LEMMER, SENIOR EKONOOM: MARKNAVORSING, GRAAN SA
Hierdie is die tweede artikel in ‘n reeks van ses artikels waarin basiese kennis oor die struktuur en werking van die mark, prysbestuur deur middel van termyn- en opsiekontrakte en die belangrikheid van betroubare markinligting gegee word. In die Mei 2010 uitgawe van SA Graan/Grain het ons meer vertel oor die struktuur van die graanmark en die werking daarvan.
In hierdie bespreking van die aard en werking van markinstrumente word die historiese ontwikkeling van markinstrumente toegelig, met enkele omskrywings oor termynmarkinstrumente en ‘n verduideliking van belangrike terminologie. Verhandelbare silosertifikate en voorbeelde waar termynmarkinstrumente vir die doeleindes van prysrisikobestuur aangewend word, word ook gegee.
Kliek op https://www.grainsa.co.za/documents/SAGraan%20Junie%202010_Prysbestuur.pdf vi de volledige artikel.
Publication: June 2010
Section: Wenartikels